INGLÉS EPUB sin DRM eBook

Onkant! | eBook

'n Rugbyliefdesverhaal

Por

HENDRIK HANCKE

(0)
La compra de eBooks para España debe realizarse desde: vivlio.casadellibro.com

Sinopsis

"TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG? TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI." – LOUIS CHUCKY VAN DER WESTHUIZEN
Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om n Springbokbaadjie in jou kas te hê?
In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur.
Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir n Springbok om n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960s te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees.
As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om n kaartjie vir n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.

Léelo en cualquier dispositivo


Ficha Técnica

Editorial: Jonathan Ball

ISBN: 9781776192656

Idioma: Inglés

Fecha de lanzamiento: 31/08/2023

Especificaciones del producto

APP TAGUS

App gratuita de lectura Tagus

Ahora tu lectura es multidispositivo, con la App de Tagus, puedes tener todos tus libros en tu tablet y smartphone. Aprovecha cualquier momento para seguir disfrutando de las lecturas que más te gustan.

Ver más

Reseñas sobre Onkant!

Comparte tu experiencia con la comunidad lectora.

0

0 Reseñas

5 0
4 0
3 0
2 0
1 0

Sólo por opinar entras en el sorteo mensual de tres tarjetas regalo valoradas en
20€

Los eBooks más vendidos de la semana